Genesis 42:12 Die Boodskap (DB)

Josef het weer gepraat: “Ek glo julle nie. Julle het net gekom om te kyk waar die land oop en swak is.”

Genesis 42

Genesis 42:9-22