Genesis 41:56 Die Boodskap (DB)

Toe die hongersnood op sy ergste was en daar omtrent geen kos in die land meer was nie, het Josef die groot voorraadkamers oopgemaak en vir elke Egiptenaar sy deel afgemeet. Die hongersnood het dag vir dag vererger.

Genesis 41

Genesis 41:51-57