Genesis 41:54 Die Boodskap (DB)

Toe het sewe moeilike jare gevolg, net soos Josef gesê het. In al die lande was daar hongersnood, maar in Egipte het die mense kos gehad.

Genesis 41

Genesis 41:52-57