Genesis 41:46 Die Boodskap (DB)

Hy was 30 jaar oud toe die farao van Egipte hom oor die land aangestel het. Hy het die farao gegroet en met ’n lang reis deur die hele Egipte begin.

Genesis 41

Genesis 41:37-51