Genesis 41:44 Die Boodskap (DB)

Die farao het verder vir Josef gesê: “Alhoewel ek die farao is, sal niemand in hierdie land ’n vinger verroer of ’n voet versit sonder jou toestemming nie.”

Genesis 41

Genesis 41:37-50