Genesis 41:42 Die Boodskap (DB)

Op daardie oomblik het die farao sy seëlring afgehaal en dit aan Josef se vinger gesteek. Hy het hom ook fyn linneklere laat aantrek en ’n goue ketting om sy nek gehang.

Genesis 41

Genesis 41:35-43