Genesis 41:21 Die Boodskap (DB)

’n Snaakse ding gebeur toe. Nadat die sewe koeie die ander opgevreet het, was hulle nog net so maer en uitgeteer soos vroeër. Toe het ek wakker geword.

Genesis 41

Genesis 41:16-23