Genesis 41:15 Die Boodskap (DB)

Die farao het kortaf vir Josef gesê: “Ek het twee drome gehad, maar niemand kan my sê wat dit beteken nie. En toe hoor ek by die hoofskinker dat jy drome kan uitlê die oomblik wat jy dit hoor.”

Genesis 41

Genesis 41:11-22