Genesis 4:22 Die Boodskap (DB)

Tubal-Kain was Silla se seun. Hy was die voorouer van die vakmanne wat die allermooiste dinge van koper en yster gemaak het. Tubal-Kain se suster was Naäma.

Genesis 4

Genesis 4:12-26