Genesis 4:17 Die Boodskap (DB)

Kain se vrou het verwag en hulle seun Henog is gebore. Kain het intussen ’n groot stad gebou. Hy het dit na sy seun Henog vernoem.

Genesis 4

Genesis 4:9-20