Genesis 39:7 Die Boodskap (DB)

Josef was goed gebou en aantreklik en Potifar se vrou het hom raakgesien. Sy het sommer reguit vir hom gesê: “Kom slaap by my.”

Genesis 39

Genesis 39:2-16