Genesis 39:10 Die Boodskap (DB)

Potifar se vrou het net aangehou en hom elke dag geteister. Josef het nie toegegee nie en het bly weier om by haar te gaan slaap.

Genesis 39

Genesis 39:1-14