Genesis 38:8 Die Boodskap (DB)

Juda het Onan eenkant toe geroep en gesê: “Jy is nou vir jou broer se nageslag verantwoordelik. Gaan slaap by sy vrou en bou so sy nageslag.”

Genesis 38

Genesis 38:2-14