Genesis 38:22 Die Boodskap (DB)

Gira is toe met boklam en al terug en het vir Juda gesê: “Ek het oral gesoek, maar ek kon haar nie kry nie. En die ergste is dat die dorpsmense sê daar was nog nooit ’n prostituut daar nie.”

Genesis 38

Genesis 38:13-25