Genesis 38:20 Die Boodskap (DB)

Juda het toe sy vriend, Gira van Adullam, met die boklam gestuur. Hy moes ook Juda se besittings terugbring. Gira kon Tamar egter nêrens kry nie.

Genesis 38

Genesis 38:14-30