Genesis 37:8 Die Boodskap (DB)

Die broers was woedend en het vir hom gevra: “Mannetjie, wil jy nou oor ons regeer? Wil jy ons baas word?” Die broers het Josef nog meer gehaat oor al sy droompraatjies.

Genesis 37

Genesis 37:6-15