Genesis 37:36 Die Boodskap (DB)

Intussen het Josef in Egipte aangekom, waar die Midianiete hom aan Potifar verkoop het. Potifar was die hoof van die Egiptiese koning se lyfwagte.

Genesis 37

Genesis 37:34-36