Genesis 37:32 Die Boodskap (DB)

Toe het die broers die kleed met die baie kleure en lang moue na hulle pa toe geneem en vir hom gesê: “Pa, ons het dit gekry. Kyk mooi of dit nie dalk Josef se klere is nie.”

Genesis 37

Genesis 37:25-36