Genesis 37:29 Die Boodskap (DB)

Ruben het van niks geweet nie, want hy was weg. Toe hy terugkom, is hy reguit na die put toe om Josef uit te haal, maar Josef was reeds weg. Ruben het hartseer geword en sy klere begin skeur.

Genesis 37

Genesis 37:25-34