Genesis 37:27 Die Boodskap (DB)

Ek het ’n baie beter plan. Kom ons verkoop hom aan die Ismaeliete, dan hoef ons hom nie dood te maak nie. Hy is darem nog ons broer, ons eie bloed.” Die ander het saamgestem.

Genesis 37

Genesis 37:24-33