Genesis 37:23 Die Boodskap (DB)

Toe Josef uiteindelik by hulle aankom, het hulle hom begin rondpluk en sy klere afgeruk. Dit was die klere wat sy pa nog vir hom laat maak het, dié met die lang moue en die baie kleure.

Genesis 37

Genesis 37:21-25