Na Gusam se dood het Hadad, seun van Bedad, koning geword. Hy was die een wat die Midianiete in die Moabsvelde verslaan het. En Hadad se hoofstad was Awit.