Genesis 36:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Hier is die familiegeskiedenis van Esau of die Edomiete.

2. Esau het met Kanaänitiese meisies getrou: met Ada dogter van Elon, die Hetiet, met Oholibama dogter van Ana, dogter van Sibon, die Hewiet,

Genesis 36