Genesis 35:8 Die Boodskap (DB)

Intussen is Debora dood. Rebekka het as kind aan haar gedrink en sy was lewenslank aan Debora geheg. Hulle het Debora onder die groot eikeboom net buite Bet-El begrawe. Hulle het die boom Eik van Trane genoem.

Genesis 35

Genesis 35:1-15