Genesis 35:4 Die Boodskap (DB)

Almal het hulle afgode gebring asook hulle oorringe. En Jakob het al die goed gevat en dit onder die groot boom duskant Sigem begrawe.

Genesis 35

Genesis 35:1-7