Genesis 35:2 Die Boodskap (DB)

Jakob het toe al sy huismense en werkers bymekaargeroep en gesê: “Los nou eens en vir altyd al julle vreemde gode. Was julle skoon en trek skoon klere aan.

Genesis 35

Genesis 35:1-12