Genesis 35:10 Die Boodskap (DB)

Hy het hom geseën en vir hom gesê: “Jou naam is Jakob, maar jy sal nie meer so genoem word nie. Van nou af sal almal jou Israel noem.” Dis waar hy aan sy naam gekom het.

Genesis 35

Genesis 35:3-20