Genesis 34:28 Die Boodskap (DB)

Hulle het net mooi alles gevat, alles wat in die stad was asook buite in die veld. Al die mense se kleinvee, beeste, donkies en besittings.

Genesis 34

Genesis 34:27-31