Genesis 34:14 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir Sigem en sy pa, Hamor, gesê: “Ongelukkig kan ons nie. Ons kan tog nie ons suster aan iemand gee wat nie besny is nie. Dit sal mos ’n skande wees.

Genesis 34

Genesis 34:5-23