Genesis 33:2 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle in vier groepe opgestel. Vooraan was Silpa en Bilha met hulle kinders. Toe Lea en haar seuns. Heel agter was Ragel en Josef.

Genesis 33

Genesis 33:1-7