Genesis 33:18 Die Boodskap (DB)

Van hier af het Jakob later Sigem toe getrek. Jakob-hulle het ’n ver pad gestap, van Paddan-Aram in die noorde af tot by Sigem in Kanaän. Gelukkig het alles goed verloop.

Genesis 33

Genesis 33:13-20