Genesis 32:5 Die Boodskap (DB)

Hulle moes die volgende sê: “So sê u slaaf Jakob: Meneer, ek is niks en ek verdien ook niks nie. Jare lank het ek vir Laban gewerk. Ek was daar by hom tot ’n kort rukkie gelede.

Genesis 32

Genesis 32:1-12