Genesis 32:29 Die Boodskap (DB)

“Van nou af,” sê die man, “sal hulle jou Israel noem. Nie meer Jakob nie, maar Israel.” Die man het verder gesê: “Vannag het jy teen God en mens geveg, en gewen.”

Genesis 32

Genesis 32:28-33