Genesis 32:16 Die Boodskap (DB)

30 kameelkoeie met hulle kalwers, 40 koeie en 10 bulle, 20 donkiemerries en 10 donkiehingste. Dit was sy geskenk vir sy broer, Esau.

Genesis 32

Genesis 32:13-23