Genesis 31:50 Die Boodskap (DB)

By die klipstapel het Laban ook vir Jakob gesê: “As jy ooit my dogters sleg behandel of sommer ander vroue byneem, moet jy nie dink God sien dit nie. Hy weet van alles.”

Genesis 31

Genesis 31:41-52