Genesis 31:5 Die Boodskap (DB)

Daar in die veld het hy vir hulle gesê: “Julle pa se houding het verander. Hy is nie meer so vriendelik teenoor my soos vroeër nie. Gelukkig is die God van my pa nog by my.

Genesis 31

Genesis 31:1-15