Genesis 31:41 Die Boodskap (DB)

Twintig jaar het ek vir jou gewerk. Veertien jaar vir jou twee dogters en vir baie jare het ek jou vee opgepas. En wat het jy gedoen? Jy het my salaris aanmekaar verander.

Genesis 31

Genesis 31:37-43