Genesis 31:24 Die Boodskap (DB)

God het egter ingegryp en in ’n droom vir Laban, die Arameër, gesê: “Jy moet nou nie dinge te ver dryf nie. Dink mooi wat jy vir Jakob gaan sê.”

Genesis 31

Genesis 31:20-34