Genesis 31:21 Die Boodskap (DB)

Jakob kon dus maklik met al sy besittings wegkom. Hulle was gou oor die Eufraatrivier en het in die rigting van Gilead se berge getrek.

Genesis 31

Genesis 31:14-30