Genesis 31:12 Die Boodskap (DB)

“Die Engel het voortgegaan: ‘Ek het dit ook gesien. Al die ramme tydens paartyd was gespikkel, gestreep en gevlek. Alles wat Laban oor die jare aan jou gedoen het, het Ek raakgesien.

Genesis 31

Genesis 31:6-13