Genesis 30:39 Die Boodskap (DB)

Omdat die bokke en die skape by die waterplekke gepaar het, het Jakob hulle tussen die lote bymekaar laat kom. So het hy baie bokke en skape met spikkels en strepe gekry.

Genesis 30

Genesis 30:35-43