Genesis 30:37 Die Boodskap (DB)

Ver weg van Laban het Jakob sy eie ding gedoen. Hy het jong lote van populiere, amandel- en plataanbome gevat en dit afgeskil totdat daar sulke wit strepe op die lote was.

Genesis 30

Genesis 30:34-42