Genesis 3:12 Die Boodskap (DB)

Die mens sê toe: “Dit is alles die vrou se skuld. Die einste vrou wat U my gegee het, het my van die boom se vrugte gegee. En ek het dit geëet.”

Genesis 3

Genesis 3:9-16