Genesis 29:31 Die Boodskap (DB)

Die Here het gesien dat Jakob nie lief was vir Lea nie. Hy het Lea toe baie vrugbaar gemaak, maar Ragel was kinderloos.

Genesis 29

Genesis 29:24-35