Genesis 29:3 Die Boodskap (DB)

Bo-oor die put was daar ’n groot klipdeksel. Eers as al die herders saamgekom het, kon hulle die swaar deksel wegstoot. As al die skape klaar gedrink het, het hulle die steendeksel weer teruggerol.

Genesis 29

Genesis 29:1-6