Genesis 29:20 Die Boodskap (DB)

So het Jakob vir Ragel gewerk. Sewe jaar lank! En dit was glad nie eens vir hom moeilik nie. Dit het soos ’n paar dae gevoel, want hy was baie lief vir Ragel.

Genesis 29

Genesis 29:13-26