Genesis 29:15 Die Boodskap (DB)

Na ’n maand het Laban vir Jakob gesê: “Al is jy deel van ons, gaan jy nie verniet vir my werk nie. Hoeveel moet ek jou ’n maand betaal? Maak jou sommetjies en sê my dan.”

Genesis 29

Genesis 29:10-21