Genesis 28:6 Die Boodskap (DB)

Esau was van alles bewus. Hy het gesien toe Isak vir Jakob gegroet het. Hy het gehoor hoe sy pa vir Jakob geseën het en vir hom gesê het om tog nie met ’n Kanaänitiese vrou te trou nie.

Genesis 28

Genesis 28:1-13