Genesis 28:17 Die Boodskap (DB)

Vreesbevange sê hy toe: “Dis ’n verskriklike plek hierdie. Dis niks anders as die Here se blyplek nie. Daar waar ek geslaap het, begin die poort na die hemel toe.”

Genesis 28

Genesis 28:13-20