Genesis 27:39 Die Boodskap (DB)

Isak het vir Esau gesê: “My seun, jy sal altyd swaarkry. Jou grond sal dor en droog bly. Reën sal daar nie baie wees nie.

Genesis 27

Genesis 27:33-46